Bill Hader

Bill Hader
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bill Hader in 2013

Geboortenaam William Thomas Hader Jr.
Geboorte 7 Junie 1978 (1978-06-07)
Tulsa, Oklahoma, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Komediant, akteur, rolprentvervaardiger, en draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Hader (gebore 7 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, rolprentvervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy werk op Saturday Night Live (2005-2013), waarvoor hy vier Emmy-nominasies ontvang het, South Park (2009–nou) en sy parodie-reeks Documentary Now! (2015-nou). Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paul (2011), The Skeleton Twins (2014), Inside Out (2015), en Trainwreck (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy